Seepreeks

100% Natuurlike Vloeibare Olyf- & Klapperolieseep


  • Beste sjampoe ooit!

    Heidi dis die beste sjampoe wat ek in my lewe gebruik het. Nogmaals dankie!
    Amanda Kreitzer
    Outeur
  • Geen ander lyfwas werk

    My lyfwas het opgeraak, toe gebruik ek weer winkel-bodywash. Ek het gedink dit gaan okay wees, maar kyk net hoe lyk my vel! Ek moet onmiddelik weer jou lyfwas kry. (Haar vel het weke geneem om weer te herstel).
    Belinda Steward
    Hashem Farm (Organies)
  • Resultate na eerste was

    Wonderlike produk – well done julle. Sy blink soos n skou hond. Baie dankie sy is so sag en het niks gekrap die hele aand nie. haar vel was so droog amper soos dandruff – sy is soveel beter nou.
    Dirk Kotzé
    CEO Global Trade Bridge

Lyfwas & Sjampoe

Gesigwas – Castilleseep

Handwas

Diere

Huis

Tuin