Groenverboude Koffie uit Afrika

As dit nie sê Lekka Koffie nie, dan is dit nie lekker koffie nie!



As jy ‘n koffiewinkel of gastehuis het en slegs die beste wil voorsit aan jou kliënte, of as jy ‘n koffiemonster is en graag meer koffie op een slag wil bestel, laat weet ons asb van jou voorneme, sodat ons seker kan maak dat ons jou gekose rooster in die regte formaat en hoeveelheid beskikbaar het wanneer jy dit nodig het.

If you have a coffee shop or guest house and would like to serve only the best to your customers, or if you are a coffee monster and would like to order more coffee with your purchase, please let us know in advance, so that we can make sure to have your preferred roast available in the correct format and quantities, ready for when you need it.

A journey of coffee from beans to a fresh brew in three cups, highlighting the stages of preparation.