Lyfreeks

100% Natuurlike Lyfprodukte


  • Daai room is fantasties!

    Daai room is fantasties!! Ek weet nie meer van wintershande nie. Dit doen sy naam gestand….reddingsroom. ek is versot daarop..dankie liefte Heidi.
    Daleen Fasen
    CEO Sasfin
  • Uitstekend en bekostigbaar

    Dankie Heidi vir al jul uitstekende produkte en harde werk. Ek vertel almal waar ek kom van julle, en dankie dat julle dit bekostigbaar doen.
    Deon Fourie
    van Klerksdorp
  • Fantastiese gesigroom

    Net om te laat weet – ek gebruik nou my tweede botteltjie van julle gesigroom, en ek dink dit is fantasties. My vel dink ook so. Baie dankie, ek sal julle beslis aanhou ondersteun.
    Lizette Simpson
    van Bronkhorstspruit